Ons Vergeet Nie (Die Lewens Verhaal Van 'n Spesialis Wat Gedien Het in Die Elite SAW Eenheid)

 
9780620455824: Ons Vergeet Nie (Die Lewens Verhaal Van 'n Spesialis Wat Gedien Het in Die Elite SAW Eenheid)

Verkennings Kommando's: Ons Vergeet Nie Peet Coetzee het in n militÍre omgewing opgegroei, in die dae wat daar nog Saracens en Panhard pantser voertuie en soldate met die ou Britse plat staal helmets in Voortrekkerhoogte te sien was. Sy weermag loopbaan het in 1963 begin en geŽindig met diens wat hy vir sy land se elite vegtende eenheid kon lewer; "Die Recces" "Ons het heelwat tyd met die Beeld Vertolker AO1 Peet Coetzee by die Spesiale Magte Hoof Kwartier spandeer. Peet was n meester in hierdie veld. Hy het ons bygestaan met die bepaling en deeglike instudering van ons teikens, die roetes en potensiŽle oplÍ posisies." - Kolonel Andrť Diedericks HCS, HC, SM, MMM. "Dit was altyd aangenaam om met AO1 Peet Coetzee saam te werk, en kon altyd staatmaak op vernaam goeie vertolkde beeld inligting wat hy aan ons verskaf het." - Majoor Jack Greeff HC, PMM, MMM. "Hierdie Afrikaanse vertaling van die Engelse JAM STEALER wat in 2008 gepubliseer was, geniet die erkenning wat JAM STEALER reeds verwerf het. Die boek word beskou as die mees omvattende en ryklik geÔllustreerde van alle grensliteratuur." - VOLKSBLAD 2010-04-12 11:14

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want