Kortetjies En 'n Lange (Afrikaans Edition)

4.5 avg rating
( 6 ratings by Goodreads )
 
9780624048107: Kortetjies En 'n Lange (Afrikaans Edition)
View all copies of this ISBN edition:
 
 

Onder die storievertellers is PG du Plessis 'n gerekende en bekende. Nie net op die TV of van die verhoog af nie, maar ook in koerantrubrieke en in die bundels wat reeds in boekvorm verskyn het. Baie van die stories is oorgewerk vir die TV en het in 'n ander medium gestalte gekry (soos die onsterflike reeks Kooperasie-stories). Het olifante elmboe en Neklis, twee van sy vroegste kort-kortverhaalbundels, gaan nou onder 'n nuwe titel gesamentlik (en met nuwe verhale bygeskryf) 'n heruitgawe beleef. Die titel van die samestelling kom uit die ou slinger-luie van plaas-oproepe: Kortetjies en 'n lange. Maar net 'n heruitgawe is dit nie, want PG het, in sy eie woorde, "aan party stories gepeuter", onder meer aan die wat hy tydens sy verhoog-optredes (eers saam met Alexa Strachan en later met Ollie Viljoen, Valiant Swart en Pietman Geldenhuys) vertel het.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want