Afrikaanse Tekslinguistiek: 'n Inleiding (Afrikaans Edition)

0 avg rating
( 0 ratings by Goodreads )
 
9780627022760: Afrikaanse Tekslinguistiek: 'n Inleiding (Afrikaans Edition)
View all copies of this ISBN edition:
 
 

Hierdie is die eerste werklik omvattende boek in Afrikaans oor wat die tekslinguistiek as vakgebied behels. 'n Heel nuwe terrein vir taalkundige navorsing in Afrikaans word ontgin, want die klem val in die besonder op die insigte wat 'n studie van taaltekste (dus groter as die enkelsin) meebring. In hierdie opsig behoort die boek vir studente in die taal- en letterkunde asook almal wat belangstel in effektiewe kommunikasie van groot waarde te wees - as naslaanbron, maar veral as bron waarin 'n volume kennis byeengetrek is wat verdere selfstandige navorsing kan stimuleer.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

Language Notes:

Text: Afrikaans

"About this title" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want