Taalreis Met Taxi: 'n Pakket (Afrikaans Edition)

 
9780627024054: Taalreis Met Taxi: 'n Pakket (Afrikaans Edition)
View all copies of this ISBN edition:
 
 

Taalreis is 'n funksionele werkboek vir niemoedertaal-studente van Afrikaans vir akademiese doeleindes. Deur 'n probleemoplossende werkswyse word die student uitgenooi om self te ontdek, moontlikhede te beproef en antwoorde te formuleer sodat hy/sy met 'n aktiewe kennis van Afrikaans toegerus kan word. Taalreis is vir sowel kontak - en afstandsonderrig geskryf en word in kombinasie met Taxi, 'n bundel kortverhale, en die interaktiewe taalaanleerprogram INSTAP gebruik.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want