Afrikaans Sonder Grense: Gr 5: Leerdersboek (Afrikaans Ons Taal) (Afrikaans Edition)

 
9780636010031: Afrikaans Sonder Grense: Gr 5: Leerdersboek (Afrikaans Ons Taal) (Afrikaans Edition)

Hierdie boek is opgestel in ooreenstemming met die gees en die inhoud van die nuwe funksionele sillabusse wat tans in tweedetaalonderrig ingevoer word. Die werk is ingedeel in dertig lesreekse wat elk eis sistematiek vertoon, gegrond op voorgeskrewe leerplanaanduidings: luister en praat, lees en praat, lees en skryf, praat en skryf. Uit hierdie indeling is dit duidelik dat die volle taalvaardigheidspektrum - luister, verstaan, praat, lees en skryf - in berekening gebring is met 'n ietwat sterker beklemtoning as voorheen van die funksionele komponent. Die uitgangspunt by die skryf van die boek was om Afrikaans los te maak van 'n eensydige strukturele benadering en die leerling bewus te maak van die feit dat alle aspekte van lewe en werklikheid deur middel van Afrikaans verwoord kan word. Daarom is daar dan ook 'n sterk aanbod van gekontekstualiseerde taal in die boek, nie net vanwee die leespotensiaal daarvan of die moontlikheid tot begripstoetsing nie, maar ook om aan die leerling

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want