Die Kameelperd-boek: Gr 6 (Lees Sonder Grense) (Afrikaans Edition)

 
9780636016507: Die Kameelperd-boek: Gr 6 (Lees Sonder Grense) (Afrikaans Edition)
View all copies of this ISBN edition:
 
 

Hierdie leesreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling het opwindende leesaktiwiteite wat interaksie en gesprek in die klaskamer stimuleer. Die multi-kulturele inhoud verryk die leser se ervaringswereld. Pret-lesse met blokkiesraasels, raaisels, speletjies en grappies maak lees nog lekkerder. Verskillende tekssoorte soos rympies, stories, dramas, koerantberigte en prentverhale ontwikkel lees- en visuele geletterdheid. 'n Tematiese lesbenadering bevorder taal oor die grense van die leerareas heen, en treffende visuele materiaal en ontwerp prikkel leeslus.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want