Kaperjol: Afrikaans Vir Vandag: Handboek En Onderwyserhandleiding: Graad 9 / Standerd 7 (Second Language: Kaperjol: Afrikaans vir vandag) (Afrikaans Edition)

 
9780636027879: Kaperjol: Afrikaans Vir Vandag: Handboek En Onderwyserhandleiding: Graad 9 / Standerd 7 (Second Language: Kaperjol: Afrikaans vir vandag) (Afrikaans Edition)

Leerders van Afrikaans as bykomende taal word in hierdie pragtig geillustreerde Leerdersboek, in die vorm van n tienerdagboek, bekendgestel aan die wel en van karakters in n wye verskeidenheid aktiwiteite en situasies word algemene Afrikaan gebruik vir ge?ntegreerde taalwerk, met n fokus op effektiewe kommunikasie. die fyn uitgewerkte en klaskamerbeproefde aktiwiteite is daarop gemik om die spesifieke en kritieke uitkomste vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie te dek en integrering oor die kurrikulum heen te bevorder . Die leerder word aan situasies en karakters blootgestel waardeur nuwe woordeskat op n opwindende wyse aangeleer word. assesseringsmetodiek word breedvoerig in die Onderwysersgids uiteengesit. Die Kaperjol Graad 6 leesboek ( n Bos vol vuur ) is ontwikkel vir gebruik saam met die Leerdersboek. Dit bied n boeiende verhaal met pragtige illustrasies wat bedoel is om die leerder se verbeelding te prikkel en visuele geletterdheid te bevorder.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want