Adrio Konig God, Waarom Lyk Die Wereld So?

ISBN 13: 9780796300300

God, Waarom Lyk Die Wereld So?

 
9780796300300: God, Waarom Lyk Die Wereld So?
View all copies of this ISBN edition:
 
 

Hierdie titel - wat opspraak gaan verwek - handel oor vrae wat Christene gewoonlik te bang/skaam is om te vra: Ons se God is liefde. En ons se God is Almagtig. Daaroor sal niemand wil stry nie. Maar dan gebeur daar yslike rampe soos op 11 September 2001, of soos met die Jodemoord van Hitler, of op "klein" skaal soos 'n 9 maande oue babatjie wat deur 6 groot mans verkrag word - en dan skree ons harte (al onderdruk ons dit meestal): As God liefde is, hoekom is die wereld en die mense wat Hy liefhet dan so stukkend? As Hy almagtig is, kan Hy mos die verskriklike pyn en rampe wat die wereld tref, keer!

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want