Seisoene van 'n Dagdromer: 'n Bundel Gedigte, Verse en Liedere (Afrikaans Edition)

0 avg rating
( 0 ratings by Goodreads )
 
9781453777527: Seisoene van 'n Dagdromer: 'n Bundel Gedigte, Verse en Liedere (Afrikaans Edition)
View all copies of this ISBN edition:
 
 

Wanneer my gedagtes so vasgevang word deur gebeurtenisse en beproewinge, dan gryp ek maar na papier of my rekenaar, en probeer dan om my gedagtes deur gedigte, verse en liedere te laat spreek. Hierdie versameling gedigte, verse en liedere is 'n weerspieŽling van my lewenswedervaringe oor 'n periode van nagenoeg twee dekades, 'n blik op die seisoene van van lewe soos ek dit ervaar het in die verskillende fasette van my lewe. Dit beskryf my gedagtes, my drome, my wense, my ideale en selfs dit waarmee ek struwel en spook in my gemoed. Hierdie bundel bevat die erns van my gevoelens, die innerlike van my hart en die verwoording van my diepste gedagtes.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

About the Author:

Koos Roelofse verwerf sy B.Comm graad, met spesialisering in Inligting Stelsels, Bedryfsielkunde en Bedryfs Ekonomie as hoofvakke. Verder verwerf hy talle ander kwalifikasies, opleiding en toekennings in die Entrepreneurs-, Besigheids- en Inligtings Tegnologie Industrië. In sy professionele loopbaan van meer as 25 jaar het hy homself gevestig as kenner op die Besigheids- en Inligtings en Kommunikasie Tegnologie bedrywe. Hy het verskeie senior posisies beklee in beide die Publieke as die Privaat Sektore en is a passievolle Entrepreneur en Besigheidsman, ‘n Uitvinder, Skrywer en Digter. In samewerking met vooraanstaande maatskappye en vennote (DM Kisch Intellektuele Eiendoms Prokureurs en JUTA Uitgewers) publiseer hy sy eerste boek genaamd “FROM INNOVATION TO PROFI” in 2006. Sy eerste Engelse Digbundel genaamd “MY GOD, MY COUNTRY AND ME” word gepubliseer in 2010 deur Zulu Planet Uitgewers. Koos is ‘n toegewyde en passievolle familie man, digter, blyspel- en liedjieskrywer, asook ‘n deeltydse musikant en spreker.

"About this title" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want