Manne Wat Bemoedig (Men That Encourage) (Afrikaans Language) ~ Five Men Who Changed Eternity: Aaron, Caleb, Johathan, Amos & Silas

4.37 avg rating
( 1,329 ratings by Goodreads )
 
9781770004665: Manne Wat Bemoedig (Men That Encourage) (Afrikaans Language) ~ Five Men Who Changed Eternity: Aaron, Caleb, Johathan, Amos & Silas
View all copies of this ISBN edition:
 
 

Agter elke man wat gehelp het om die geskiedenis te vorm, staan die helde wat dit vir altyd verander het. Soos net Francine Rivers dit kan doen, vertel sy die verhale van vyf sulke geloofsmanne wat getrou na God se stem geluister het in die skadu van die leiers wat Hy uitverkies het. Meer inligting: - Ašron wat ons ewige HoŽpriester simboliseer. - Kaleb wie se toewyding mense gedring het om hulle geloof in dade om te sit. - Jonathan wie se nederigeid gelei het tot 'n vriendskap met die man wat in sy plek koning sou word. - Amos wat ten spyte van heftige teenkanting die Israeliete gewaarsku het oor die naderende oorlog wat hulle sou vernietig. - Silas wat die apostels se woorde op skrif gestel het sodat dit vir die geslagte behoue kon bly. Deur Francine se meesterlike vertelvermoŽ en aangrypende karaktersketse sal lesers elkeen van hierdie manne op 'n besondere wyse leer ken.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want