Springbok Allegaartjie: Van Die Vroegste Dae Tot Die Moderne Era

0 avg rating
( 0 ratings by Goodreads )
 
9781868423422: Springbok Allegaartjie: Van Die Vroegste Dae Tot Die Moderne Era

This title offers text in Afrikaans.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

About the Author:

Eddie Grieb is sedert September 2006 SA Rugby se amptelike statistikus, na soortgelyke aanstellings by die rugbyunies van Verre Noord in 1992 en Griekwaland-Wes in 1999. Eddie is al sedert 1999 by die SA Rugby-jaarboek betrokke, en het in 2008 mederedakteur daarvan geword. Hy werk die afgelope vier seisoene ook vir Supersport. Hy het van 1987 tot 1989 losskakel en heelagter vir Oos-Vrystaat se "B"-span gespeel, en in 1991 losskakel vir Verre Noord se "B"-span. Eddie woon in Pretoria met sy vrou, Alida, en hul kinders, Lee en Edrich. Stuart Farmer is een van die voorste statistici in wereldrugby. Sy maatskappy, SFMS Limited, is die amptelike statistici vir Premier-rugby in Engeland en die kommunikasie-departement van die Magner League-toernooi wat in Ierland, Skotland en Wallis gespeel word. Sy argief van toetsrugbystatistiek is vryelik by www.scrum.com beskikbaar. Stuart is die enigste buitenavorser wat BSkyB, 'n uitsaaier in die VK, vir hul dekking van rugby orals ter wereld gebruik, en hy is sedert 1997 die statistikus van Rugby World, die topverkoper-rugbymaandblad. Stuart woon in Leicestershire, Engeland, met sy vrou, Janet.

"About this title" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want