Sasol Eerste Veldgids Tot Skoenlappers En Motte Van Suider-Afrika (Sasol First Field Guide) (Afrikaans Edition)

 
9781868723119: Sasol Eerste Veldgids Tot Skoenlappers En Motte Van Suider-Afrika (Sasol First Field Guide) (Afrikaans Edition)
View all copies of this ISBN edition:
 
 

Met behulp van kleurfoto's en - verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurkenner die meer algemene skoenlapper - en motgroepe in Suider-Afrika kan identifiseer. Kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe. Deel van die gewilde Eerste veldgids-reeks. Ander titels in die reeks sluit die volgende in: Natuurlewe; Spinnekoppe en skerpioene; Bome; Roofvoels; Algemene voels; Slange en ander reptiele; Insekte; Haaie, walvisse en dolfyne; Veldblomme; Soogdiere; en Visse.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want