Hekelgoed Vir Kleingoed (Afrikaans Edition)

 
9781868727063: Hekelgoed Vir Kleingoed (Afrikaans Edition)

Hekelwerk is An tradisionele handwerkvorm wat deur die eeue gewild gebly het, en An moderne benadering tot hekelwerk hou dit so. Hekelgoed vir Kleingoed het An vars benadering tot hekelwerk. An Reeks klassieke en moderne wol- en katoensoorte word gebruik en daar word gekonsentreer op hedendaagse ontwerpe. Die leser leer die basiese tegnieke en word dan gelei om oulike patrone baas te raak; van klere, geskenke en ander items vir die babakamer. Die patrone is ontwerp vir pasgebore babas tot kleuters van drie jaar oud.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want