Voortrekkerstamouers 1835 - 1845 (Afrikaans Edition)

5 avg rating
( 1 ratings by Goodreads )
 
9781868880607: Voortrekkerstamouers 1835 - 1845 (Afrikaans Edition)

Nuwe navorsing bring nuwe insigte. Voortrekkerstamouers 1835-1845 is die eerste keer in 2000 gepubliseer. Die tweede, hersiende uitgawe is aangevul met 246 nuwe stamouers. Dit bring die aantal mense wat die Groot Trek meegemaak het, op 23 000 te staan, in plaas van die oorspronklik geskatte 20 000. Wat hierdie databasis van Voortrekkers nog meer besonders maak, is die versameling uiters skaars foto's en portrette wat aangebied word. In hierdie fotokabinet kan ongeveer 150 afbeeldings van Voortrekkers gesien word.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

About the Author:

Jan C. Visagie is 'n senior lektor in geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy is die outeur van vier boeke en ontvang die D.F. du Toit Malherbe-prys, 'n toekenning van die Akademie vir Wetenskap en Kuns (2001), en ontvang die Margaret Cairns toekenning vir Genealogie (2001).

Language Notes:

Text: Afrikaans

"About this title" may belong to another edition of this title.

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want