Condition: New.
Condition: New.
Language: Afrikaans
Published by Tafelberg 6/1/2013, 2013
ISBN 10: 0624057844 ISBN 13: 9780624057840
Seller: BargainBookStores, Grand Rapids, MI, U.S.A.
Paperback or Softback. Condition: New. Ena Murray Omnibus 38. Book.
Language: Afrikaans
Published by Tafelberg 9/1/2013, 2013
ISBN 10: 0624065278 ISBN 13: 9780624065272
Seller: BargainBookStores, Grand Rapids, MI, U.S.A.
Paperback or Softback. Condition: New. Ena Murray-Omnibus 39. Book.
Condition: As New. Unread book in perfect condition.
Condition: New.
Condition: New.
Condition: New.
Condition: New.
Condition: New.
Condition: New.
Condition: New.
Condition: As New. Unread book in perfect condition.
Condition: As New. Unread book in perfect condition.
Condition: As New. Unread book in perfect condition.
Condition: As New. Unread book in perfect condition.
Condition: As New. Unread book in perfect condition.
Language: English
Published by van der Walt, 1983
Seller: Chapter 1, Johannesburg, GAU, South Africa
First Edition
Hardcover. Condition: Fair. Dust Jacket Condition: Fair. 1st Edition. A bit marked and worn. Afrikaans. Our orders are shipped using tracked courier delivery services.
Published by (Cape Town: Tafelberg, 1984) 0624021343, 1984
ISBN 10: 0624021343 ISBN 13: 9780624021346
Seller: Christison Rare Books, IOBA SABDA, Port Elizabeth, South Africa
Association Member: IOBA
8vo; original black boards, lettered in white on spine; laminated pictorial dustwrapper; pp. (iv) + 152. Dustwrapper a little rubbed, and very slightly edgeworn; regular, light browning to pages. Very good condition. Afrikaans text. "Op pad na Kanaän is 'n diep geestelike verhaal, op die waarheid gebaseer, van 'n handjievol mense wie se lewens onherroeplik ineengestrengel raak. Met 'n deurvorsende oog word gekyk na die waardestelsels wat mense aanhang, na hul soeke na geluk en bevrediging, na hul hoop en wanhoop. Maar uiteindelik gaan dit om die liefde, wat alles bedek, alles glo, alles hoop, alles verdra.".
Condition: New.
Language: Afrikaans
Published by Tafelberg Publishers Ltd, ZA, 2012
ISBN 10: 0624050947 ISBN 13: 9780624050940
Seller: Rarewaves USA, OSWEGO, IL, U.S.A.
Paperback. Condition: New. In Oase van geluk staan Isolde en haar jonger suster, Martina, bekend as die dorp se twee aantreklike oujongnooiens. Wanneer Martina troukoors kry, is dit seker net normal dat Isolde sal begin smag na romanse en die klank van huweliksklokkies. In Wanneer die nuwe dag breek weet die jong Elfie en wereldwyse Renier by hul eerste ontmoeting dat hulle lewensmaats gaan wees. Maar hulle moet eers deur die lewe gelouter word voordat hulle mekaar werklik kan waardeer .En in More le ver word rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan op sy kop gekeer toe 'n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Sy word 'n belangrike les geleer: dat ryk nie gelyk aan beter is nie.
Language: Afrikaans
Published by Human and Rousseau (Pty) Ltd, ZA, 2013
ISBN 10: 0624065278 ISBN 13: 9780624065272
Seller: Rarewaves USA, OSWEGO, IL, U.S.A.
Paperback. Condition: New. In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil he nie. Die oplossing: hulle soek eerder self 'n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? En jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop? En in Wag-'n-bietjiebos van die liefde ondersoek die maatskaplike werker Lisbe Erwee 'n nuwe geval in Keerboomstraat en word onvermydelik in die wag-'n-bietjiebos van die lewe vasgevang.
Language: Afrikaans
Published by Tafelberg Publishers Ltd, ZA, 2013
ISBN 10: 062405781X ISBN 13: 9780624057819
Seller: Rarewaves USA, OSWEGO, IL, U.S.A.
Paperback. Condition: New. Met die oorspronklike publikasie van die drie romans oor die wel en wee van vier geslagte Meissners het Ena Murray opnuut haar status as koningin van die Afrikaanse liefdesverhaal gestand gedoen. Die drieluik bestaan uit: Die Meissner-kliniek, waar ons die die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek en sy gedugte span dokters ontmoet. Die vrede word in 'n oogwink omvergewerp wanneer 'n nuwe trolliejoggie daar begin werk .Dokter Julene, waar Julene die veilige hawe van die Meissner-kliniek verlaat om by haar biologiese pa in Switserland aan te sluit .en dan onverwags in Istanboel beland. En Die ongebore uur, waar Inge Buchner, die agterkleindogter van dr. Albert Meissner, alles in haar vermoe doen om te probeer verseker dat iemand met die van Meissner weer aan die hoof van die kliniek sal staan.
Language: Afrikaans
Published by Tafelberg Publishers Ltd, ZA, 2012
ISBN 10: 0624050947 ISBN 13: 9780624050940
Seller: Rarewaves.com USA, London, LONDO, United Kingdom
US$ 27.82
Quantity: Over 20 available
Add to basketPaperback. Condition: New. In Oase van geluk staan Isolde en haar jonger suster, Martina, bekend as die dorp se twee aantreklike oujongnooiens. Wanneer Martina troukoors kry, is dit seker net normal dat Isolde sal begin smag na romanse en die klank van huweliksklokkies. In Wanneer die nuwe dag breek weet die jong Elfie en wereldwyse Renier by hul eerste ontmoeting dat hulle lewensmaats gaan wees. Maar hulle moet eers deur die lewe gelouter word voordat hulle mekaar werklik kan waardeer .En in More le ver word rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan op sy kop gekeer toe 'n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Sy word 'n belangrike les geleer: dat ryk nie gelyk aan beter is nie.
Language: Afrikaans
Published by Tafelberg Publishers Ltd, ZA, 2012
ISBN 10: 0624056481 ISBN 13: 9780624056485
Seller: Rarewaves.com USA, London, LONDO, United Kingdom
US$ 28.17
Quantity: Over 20 available
Add to basketPaperback. Condition: New. In Die vrou in die spieel word die hoofkarakter een oggend wakker .en ontdek dat sy niks kan onthou nie, nie eens haar eie naam nie. En toe 'n lang, aantreklike man skielik die kamer binnestap, noem hy haar Ansie, 'n naam wat sy in haar diepste wese weet nie hare is nie! In Die oujongnooi van Polkadraai gebruik Silpa haar besonderse grimeertalent om haarself 'n volle twintig jaar ouer te laat voorkom - sy beeld 'n middeljarige oujongnooi uit wat aansoek doen om die pos van huishoudster vir twee jong kinders. Maar sy het nie rekening gehou met die streng dog aantreklike pa van die kinders nie. En in Die kleine kring lig Henda se verloofde haar 'n maand voor hul troue in dat hy 'n ander vrou liefhet. Om aan die lewe te bly aanvaar sy 'n pos as huishoudster op Brakrivier, maar die opset waarin sy haar bevind is veel anders as wat sy haar dit voorgestel het.
Language: Afrikaans
Published by Human and Rousseau (Pty) Ltd, ZA, 2013
ISBN 10: 0624065278 ISBN 13: 9780624065272
Seller: Rarewaves.com USA, London, LONDO, United Kingdom
US$ 28.34
Quantity: Over 20 available
Add to basketPaperback. Condition: New. In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil he nie. Die oplossing: hulle soek eerder self 'n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? En jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop? En in Wag-'n-bietjiebos van die liefde ondersoek die maatskaplike werker Lisbe Erwee 'n nuwe geval in Keerboomstraat en word onvermydelik in die wag-'n-bietjiebos van die lewe vasgevang.
Language: Afrikaans
Published by Tafelberg Publishers Ltd, ZA, 2013
ISBN 10: 062405781X ISBN 13: 9780624057819
Seller: Rarewaves.com USA, London, LONDO, United Kingdom
US$ 28.47
Quantity: Over 20 available
Add to basketPaperback. Condition: New. Met die oorspronklike publikasie van die drie romans oor die wel en wee van vier geslagte Meissners het Ena Murray opnuut haar status as koningin van die Afrikaanse liefdesverhaal gestand gedoen. Die drieluik bestaan uit: Die Meissner-kliniek, waar ons die die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek en sy gedugte span dokters ontmoet. Die vrede word in 'n oogwink omvergewerp wanneer 'n nuwe trolliejoggie daar begin werk .Dokter Julene, waar Julene die veilige hawe van die Meissner-kliniek verlaat om by haar biologiese pa in Switserland aan te sluit .en dan onverwags in Istanboel beland. En Die ongebore uur, waar Inge Buchner, die agterkleindogter van dr. Albert Meissner, alles in haar vermoe doen om te probeer verseker dat iemand met die van Meissner weer aan die hoof van die kliniek sal staan.
Paperback or Softback. Condition: New. Ena Murray-Omnibus 36. Book.
Paperback or Softback. Condition: New. Ena Murray Omnibus 40. Book.
Paperback or Softback. Condition: New. Ena Murray-Omnibus 35. Book.