Product Type
Condition
Binding
Collectible Attributes
Seller Location
Seller Rating
Published by J.P. van der Walt, Pretoria, South Africa, 1981
Seller: Eaglestones, Oudtshoorn, South Africa
Book
Hardcover. Condition: Very Good. Dust Jacket Condition: Very Good. An excellent, clean and tightly bound book.
Published by J.P. van der Walt en Seun, Pretoria, South Africa, 1979
Seller: Eaglestones, Oudtshoorn, South Africa
Book
Hardcover. Condition: Very Good. Dust Jacket Condition: Fair. A clean and tightly bound book. Dust Jacket shelf worn and chipped B/W photos.
Published by J.P. van der Walt, Pretoria, South Africa, 2000
ISBN 10: 0799327727ISBN 13: 9780799327724
Seller: Eaglestones, Oudtshoorn, South Africa
Book First Edition
Soft cover. Condition: As New. First Edition, First Imprint. When you first see the portals of The Hell from the winding road criss-crossing the Swartberg summit, it's a sight you never want to forget. You know instantly how inappropriate the name The Hell is. And together with the Kloof folk you dissociate yourself from this unsuitable nickname. Yet you realise it has come to stay. ------------------------------------------------------------------------------------------- 200 pages including source list ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 5½ " Wide - 8½ " Tall.
Published by J.P. Van Der Walt, Pretoria, South Africa, 1988
ISBN 10: 0799310344ISBN 13: 9780799310344
Seller: Camilla's Bookshop, Eastbourne, SX, United Kingdom
Book
Hardcover. Condition: Very Good. No Jacket. Reprint. Bound in cream cloth with clear titles to boards and spine, this 1988 Reprint of the 1910 original is VG. (1V)/209pp with Foreword, Introduction, Recipes e.g. Bruin boontjiesop and Slaphakskeentjies.Plus Index. All text in Afrikaans. Condition VG.
Published by J.P. van der Walt, Pretoria, South Africa, 1990
ISBN 10: 0799315435ISBN 13: 9780799315431
Seller: Eaglestones, Oudtshoorn, South Africa
Book First Edition
Hardcover. Condition: Good. Dust Jacket Condition: Good, Few creases and Tears. First Edition. "Wit goud" het Weldon James die pragtige volstruispluime genoem in sy boekie wat tydens die volstruis-weeldejare verskyn het. Dié goud, het hy verduidelik, kom van 'n dorpie genaamd Oudtshoorn in Suid-Afrika. Dis omtrent 200 myl lank en 100 myl breed, 'n halfwoestyn omring deur 'n formidable bergketting, het hy geskryf. Dit reën daar slegs sowat 10 duim per jaar, en die son skyn meestal versengend warm. Dis 'n plek van groot, oop ruimtes, waar dié vlugvoetige, hardlopende voël wat nie kan vlieg nie, aangetref word. In PALEISE VAN DIE PLUIME vertel die bekende Sue van Waart die verhaal van Oudtshoorn en sy mense. Sy vertel van die wonderjare toe James se "hardlopende voël" met die "wit goud" gesorg het vir 'n sprokiestyd in ons land se geskiedenis. Sy voer die leser terug na 'n era "waar Aspoesters oornag prinse en prinsesse geword het. Sy lig die sluier oor die interessante en aktiewe Joodse gemeenskap van "Klein Jerusalem" soos Oudtshoorn ook destyds bekend was. Jy maak kennis met buitengewone karakters, maar ook met gewone boeremense, arbeiders en ambagsmanne, grapmakers, prinse en konings. Jy lees van ongekende rykdomme, van asemrowende volstruispaleise, maar ook van die pondokke, armoede en ellende toe die eens florerende veremark plotseling in duie stort. PALEISE VAN DIE PLUIME is 'n kuierboek waarheen die leser telkens sal terugkeer. ------------------------------------------------------------------------------ --------- 196 bladsye sluit in indeks, bronnelys en swart/en-wite fotos ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services.

Hardcover. Condition: Very Good. Dust Jacket Condition: Very Good. First Edition. "Wit goud" het Weldon James die pragtige volstruispluime genoem in sy boekie wat tydens die volstruis-weeldejare verskyn het. Dié goud, het hy verduidelik, kom van 'n dorpie genaamd Oudtshoorn in Suid-Afrika. Dis omtrent 200 myl lank en 100 myl breed, 'n halfwoestyn omring deur 'n formidable bergketting, het hy geskryf. Dit reën daar slegs sowat 10 duim per jaar, en die son skyn meestal versengend warm. Dis 'n plek van groot, oop ruimtes, waar dié vlugvoetige, hardlopende voël wat nie kan vlieg nie, aangetref word. In PALEISE VAN DIE PLUIME vertel die bekende Sue van Waart die verhaal van Oudtshoorn en sy mense. Sy vertel van die wonderjare toe James se "hardlopende voël" met die "wit goud" gesorg het vir 'n sprokiestyd in ons land se geskiedenis. Sy voer die leser terug na 'n era "waar Aspoesters oornag prinse en prinsesse geword het. Sy lig die sluier oor die interessante en aktiewe Joodse gemeenskap van "Klein Jerusalem" soos Oudtshoorn ook destyds bekend was. Jy maak kennis met buitengewone karakters, maar ook met gewone boeremense, arbeiders en ambagsmanne, grapmakers, prinse en konings. Jy lees van ongekende rykdomme, van asemrowende volstruispaleise, maar ook van die pondokke, armoede en ellende toe die eens florerende veremark plotseling in duie stort. PALEISE VAN DIE PLUIME is 'n kuierboek waarheen die leser telkens sal terugkeer. ------------------------------------------------------------------------------ --------- 196 bladsye sluit in indeks, bronnelys en swart/en-wite fotos ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services.

Published by J.P, Van Der Walt and Seun BPK, Pretoria, South Africa, 1978
ISBN 10: 0799303445ISBN 13: 9780799303445
Seller: Ken Jackson, Calgary, AB, Canada
Book First Edition
Hardcover. Condition: Very Good. Dust Jacket Condition: Very Good. 1st Edition. First edition in hardcover with dust jacket. Text is in Afrikaans, English and German. 240 pp. Illustrations in color and black and white, index, bibliography. Small owner's sticker on the front endpaper, hint of soiling to edges. Jacket has small chip and crease to the top of the front panel at spine, the spine has creasing to the ends. Very Good/Very Good.
Published by J.P. van der Walt, Pretoria, South Africa, 1989
ISBN 10: 0799314722ISBN 13: 9780799314724
Seller: Eaglestones, Oudtshoorn, South Africa
Book First Edition
Hardcover. Condition: Good. Dust Jacket Condition: Good. First Edition. Verhale van die wandelende Africana van die Klein Karoo, noem Sue van Waart haar eerste bundel vertellings uit Kannaland (die oudste naam vir hierdie landstreek tussen die Kleinswartberge en die Outeniekwas). 'n Beter optekenaar van Kannaland se stories as Sue is moeilik denkbaar. Sy is 'n lewende ensiklopedie oor hierdie wêreld. Die leser kry hier te make met 'ru-materiaal', eintlik ook n variasie van feit en fiksie, 'n deurmekaarloop van werklike figure en (hul) stories, maar ook van storie en historie. Dat Sue haar bronne nie bevraagteken nie, is vir hierdie soort boek juis wins: só ontstaan 'n hele kanteltekening waarvan die boom afhang van jou manier van kyk omdat dit ook die deksel kan wees, waarvan binnekant plek kan omruil met buitekant. Die beste Klein Karoo-verhale kan altyd bes moontlik (on)waar wees. U sal met die lees agterkom: elke nou en dan kry mens die lekker ongemaklike gevoel dat daar méér aan die stories is as wat jy so met die eerste lees raaksien. Dié soort: reaksie ken ek van kindsbeen af en ek het die assosiasie daarvan met" 'n goeie storie" nog nooit verleer of verloor nie. ------------------------------------------------------------------------------------ ---- 144 bladsye, sluit Bronnelys in ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 5½" Wide - 8½" Tall.