Na sewe jaar word 'n gevreesde bendeleier 'Map' Jacobs op parool vrygelaat en op almal se lippe ontstaan die het 'Map' verander, of is hy steeds die ou 'Map'? Die drama speel af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die Vlaktes en belig ook die invloed wat sosiale en maatskaplike euwels op die gemeenskap het. Dit gee ons 'n blik op die leefwyse van die ontworteldes, hul lief en leed en sommige se desperate hunkering na 'n beter bestaan.
"synopsis" may belong to another edition of this title.
US$ 20.54 shipping from South Africa to U.S.A.
Destination, rates & speedsSeller: Chapter 1, Johannesburg, GAU, South Africa
Hardcover. Condition: Very Good. No Jacket. First Edition. Afrikaans text. Publication of 56 pages. The boards are a little shelf rubbed. The text within the book is clear and bright. GK. Our orders are shipped using tracked courier delivery services. Seller Inventory # 6pfgf
Quantity: 1 available