Product Type
Condition
Binding
Collectible Attributes
Seller Location
Seller Rating
Published by Tafelberg Uitgewers Beperk, 1986
ISBN 10: 0624026019ISBN 13: 9780624026013
Seller: Chapter 1, Johannesburg, GAU, South Africa
Book
Softcover. Condition: Very Good. Reprint . School edition. Publication of 314 pages. The wraps are a little shelf rubbed. Internally the pages are immaculately clean and complete. The binding is excellent. GK. Our orders are shipped using tracked courier delivery services.
Published by Tafelberg, Cape Town, South Africa, 1987
ISBN 10: 0624026019ISBN 13: 9780624026013
Seller: Eaglestones, Oudtshoorn, South Africa
Book First Edition
Soft cover. Condition: Very Good. Fifth Printing. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar "toebetrou" een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, 'n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het. Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen. Is dit dieselfde mens? Kon 'n klein kind so ver geloop het, uit die Bos tot in die Lange Kloof? Die vraag word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat deur die Lange Kloof reis en die wit kind met die blou oë tussen die bruinmense kry. En jare later is dit die vraag wat Benjamin/Lukas self vra: Wie is ek? Hy moet weet, anders kan die vrou wat hy liefgekry het, nooit syne wees nie. Die antwoord is daar, weet hy: iewers in homself, diep verskuil in die verlede, bly dit hom ontwyk. Aan die hart van Fiela se kind, Dalene Matthee se tweede groot roman uit die Knysna-boswêreld, lê 'n donker, ondeurskoubare raaisel. Dit is 'n boek met 'n gevoel van waarheid, vol wysheid en warmte. 'n Waardige opvolger vir Kringe in 'n bos. ----------------------------------------------------------------------------------------- 314 bladsye ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 5½ " Wide - 8½ " Tall.