Items related to Dinnie Kaboef: Storie Boeke (Sterstories) (Afrikaans...

Dinnie Kaboef: Storie Boeke (Sterstories) (Afrikaans Edition) - Softcover

 
9780702140495: Dinnie Kaboef: Storie Boeke (Sterstories) (Afrikaans Edition)
View all copies of this ISBN edition:
 
 
Ster Stories Graad 3 is soos sy voorgangers in Graad 1 en 2 regte kinderboeke wat volgens spesifieke kriteria vir aanvangsleerders geskryf is. Met Ster Stories word daar van die veronderstelling uitgegaan dat kinders leer lees deur baie te lees. Vir die doel is daar dus 8 heerlike storieboeke met volkleur illustrasies ontwikkel met 4 vernuftige lees- en doenboeke wat die leerders aan 'n wye verskeidenheid niefiksie tekste blootstel. Elke Ster Storie kan gebruik word as integrerende krag om die leerprogram Taal, Geletterdheid en Kommunikasie in fase- en programorganiseerders te beplan, sodat gestelde leeruitkomste behaal word. Hierdie volkleur kinderboeke voldoen aan die vereistes wat aan 'n ge?ntegreerde benadering gestel word en dra by tot die ontluiking en ontwikkeling van basiese geletterdhede met betekenisgewing, funksionaliteit en genot as uitgangspunt.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

  • PublisherJuta Gariep
  • ISBN 10 070214049X
  • ISBN 13 9780702140495
  • BindingPaperback

(No Available Copies)

Search Books:



Create a Want

If you know the book but cannot find it on AbeBooks, we can automatically search for it on your behalf as new inventory is added. If it is added to AbeBooks by one of our member booksellers, we will notify you!

Create a Want

Top Search Results from the AbeBooks Marketplace