Items related to Net N Lewe

Net N Lewe - Softcover

Fransi Phillips

  • 4.22 out of 5 stars
    32 ratings by Goodreads
 
9780799351606: Net N Lewe

Synopsis

Die hoofkarakter van Net 'n lewe laat 'n dagboek na waarin sy lakonies, sinies en snaaks probeer sin maak van haar lewe. Sy is tegelyk donker, grappig, robuust, boheems; hierdie sonderlinge girl van Pretoria wat nie 'n wag voor haar mond kan hou nie. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woesteny hulle eie lewenstryd stry. Net 'n lewe, speel in die sosio-politieke arena van die laaste vyftig jaar af en is ’n politieke satire met sterk feministiese inslag, maar dit preek nooit nie.

"synopsis" may belong to another edition of this title.