Items related to Kaskenades van die Agtermekaar Kêrels en die Koeksisters:...

Kaskenades van die Agtermekaar Kêrels en die Koeksisters: Slaplag staaltjies uit die gay sewentigerjare (Afrikaans Edition) - Softcover

 
9781091701762: Kaskenades van die Agtermekaar Kêrels en die Koeksisters: Slaplag staaltjies uit die gay sewentigerjare (Afrikaans Edition)

Synopsis

Drie grepe uit Johannesburg en Pretoria se ondergrondse naglewe in die Sewentigerjare, op 'n Disco-klankbaan. Drie boeiende stories uit die destydse klubkultuur wat op ware gebeurtenisse gegrond is. Drie staaltjies wat jou na jou asem sal laat snak as jy lees oor wat kleurvolle karakters soos Ailsa, Broer, Elvis, Dik Lynn en Lynn Blouwildebees, Jakes, Jungle en Prowler alles aangevang het. Karakters wie se blote bestaan oorle Oom Paul Kruger in sy graf sou laat rondtol. Ja, benewens die Koeksisters was daar ook die Kieriejollers! Verslawende verhale van pret, passie, perversie, prostitusie, drank, dwelms, geweld en gemeenskap in die bisarre dog glansryke milieu van Club Athos in Schoemanstraat, Pretoria rondom 1978/79.

"synopsis" may belong to another edition of this title.

  • PublisherIndependently published
  • Publication date2019
  • ISBN 10 1091701768
  • ISBN 13 9781091701762
  • BindingPaperback
  • Number of pages25

Top Search Results from the AbeBooks Marketplace

Stock Image

Uys, Pieter; Rayfield, Sheree
Published by Independently published, 2019
ISBN 10: 1091701768 ISBN 13: 9781091701762
New Softcover

Seller: Lucky's Textbooks, Dallas, TX, U.S.A.

Seller rating 5 out of 5 stars 5-star rating, Learn more about seller ratings

Condition: New. Seller Inventory # ABLIING23Mar2317530248041

Contact seller

Buy New

US$ 7.02
Convert currency
Shipping: US$ 3.99
Within U.S.A.
Destination, rates & speeds

Quantity: Over 20 available

Add to basket

Seller Image

Sheree Rayfield
ISBN 10: 1091701768 ISBN 13: 9781091701762
New Taschenbuch

Seller: AHA-BUCH GmbH, Einbeck, Germany

Seller rating 5 out of 5 stars 5-star rating, Learn more about seller ratings

Taschenbuch. Condition: Neu. Neuware - Drie grepe uit Johannesburg en Pretoria se ondergrondse naglewe in die Sewentigerjare, op 'n Disco-klankbaan. Drie boeiende stories uit die destydse klubkultuur wat op ware gebeurtenisse gegrond is. Drie staaltjies wat jou na jou asem sal laat snak as jy lees oor wat kleurvolle karakters soos Ailsa, Broer, Elvis, Dik Lynn en Lynn Blouwildebees, Jakes, Jungle en Prowler alles aangevang het. Karakters wie se blote bestaan oorle Oom Paul Kruger in sy graf sou laat rondtol. Ja, benewens die Koeksisters was daar ook die Kieriejollers! Verslawende verhale van pret, passie, perversie, prostitusie, drank, dwelms, geweld en gemeenskap in die bisarre dog glansryke milieu van Club Athos in Schoemanstraat, Pretoria rondom 1978/79. Seller Inventory # 9781091701762

Contact seller

Buy New

US$ 9.41
Convert currency
Shipping: US$ 22.27
From Germany to U.S.A.
Destination, rates & speeds

Quantity: 2 available

Add to basket

Seller Image

Rayfield, Sheree|Uys, Pieter
Published by INDEPENDENTLY PUBLISHED, 2019
ISBN 10: 1091701768 ISBN 13: 9781091701762
New Softcover

Seller: moluna, Greven, Germany

Seller rating 5 out of 5 stars 5-star rating, Learn more about seller ratings

Condition: New. Seller Inventory # 899954401

Contact seller

Buy New

US$ 11.18
Convert currency
Shipping: US$ 54.68
From Germany to U.S.A.
Destination, rates & speeds

Quantity: Over 20 available

Add to basket