Hierdie boek oor Ceres: sy geskiedenis en sy mense, het pas sy tweede druk beleef. Die leser word 'n kykie gebied op 'n verbygegane era, 'n tyd toe mense nog nou met mekaar saamgeleef het ...die tyd van voor die aardbewing . Ook vir die oningewydende, die leser wat nog nooit voet in hierdie bekoorlike Wes-Kaapse dorp gesit het nie, word die karakters wat die skrywer in herinnering roep vlees-en-bloed mense met wie jy graag kennis sou wou maak. Vir diegene wat soms terughunker na 'n kleindorpse bestaan toe die tyd byna stilgestaan het, is hierdie 'n lekker- lees-, pretensielose boek. Vir alles Ceresiete en besoekers aan Ceres is dit 'n moet. Die Ceres van weleer sal nooit weer terugkeer nie, maar 'n boek soos hierdie slaag daarin om herinneringe aan 'n vergange tydperk op tasbare wyse te bewaar
"synopsis" may belong to another edition of this title.
Text: Afrikaans
"About this title" may belong to another edition of this title.
Shipping:
US$ 19.04
From South Africa to U.S.A.
Seller: Chapter 1, Johannesburg, GAU, South Africa
Hardcover. Condition: Very Good. No Jacket. First Edition. Publication of 219 pages. Complete with 3 fold out Maps at rear of book. The boards are in near fine condition. Internally the pages are clean and complete. The text is legible. The binding is excellent. GK. Our orders are shipped using tracked courier delivery services. Seller Inventory # 6qvqv
Quantity: 1 available
Seller: Chapter 1, Johannesburg, GAU, South Africa
Paperback. Condition: Very Good. No Jacket. First Edition. Afrikaans text. Complete with 3 fold out Maps at rear of book. The boards are as new, in very good condition. Internally clean and no markings. GK. Our orders are shipped using tracked courier delivery services. Seller Inventory # 6pfld
Quantity: 1 available
Seller: Chapter 1, Johannesburg, GAU, South Africa
Hardcover. Condition: As New. No Jacket. First Edition. Afrikaans text. The boards are slightly shelf rubbed. There are no inscriptions, and the pages within are crisp, clean and tightly bound. Our orders are shipped using tracked courier delivery services. Seller Inventory # fh1036h
Quantity: 1 available