Items related to Die Sideboard

Die Sideboard - Softcover

Simon Bruinders

  • 3.97 out of 5 stars
    30 ratings by Goodreads
 
9781920654535: Die Sideboard

Synopsis

Die jaar 1939. Wêreldgeskiedenis sou onherroepelik verander. ’n Waterskeidingsjaar vir die Afrikaner.
By George onder die Outeniekwaberg, kom ’n ongeletterde Abraham tot die besef van die belangrikheid van boekgele­rentheid. Abraham droom van ’n familie met Stella, die jong onderwyseres. Om een dag kinders op sy eie grond groot te maak. Só begin sy lewensreis, deur Sentraal Afrika, tot by Egipte. En weer terug na George se vrugbare grond. Die swarthout en geelhout waaruit hy ’n sideboard vir Stella wil maak.
Deur sy lewenstryd word die sideboard ’n huisaltaar – ’n simbool van geloof. Voortdurend bedreig en byna deur die vuur vernietig.

"synopsis" may belong to another edition of this title.