Bloed Spoor (Paperback)
Maria Prinsloo
Sold by CitiRetail, Stevenage, United Kingdom
AbeBooks Seller since June 29, 2022
New - Soft cover
Condition: New
Ships from United Kingdom to U.S.A.
Quantity: 1 available
Add to basketSold by CitiRetail, Stevenage, United Kingdom
AbeBooks Seller since June 29, 2022
Condition: New
Quantity: 1 available
Add to basketPaperback. BLOEDSPOOR - Maria PrinslooSummaryIrma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid Afrika na 'n bom aanval wat die lewe van haar kameraman geeis het. Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. As joernalis word sy eensklaps by 'n moord in gesleep. Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Hoewel Irma alles in haar vermoe doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vining donker. Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moord.Ten einde haar onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou. Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees. Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om reeksmoordenaar vas te trek voor dat dit te laat is?Author BiographyMaria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoe in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Laeveld. Sy het twee kinders en 'n hand vol kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers.Dis na hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan. Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke, is geweld-en moordstories haar eerste keuse.Order your signed copy today!English Translation Coming Soon!!!Publication Date: 2023Format: PaperbackSize: A5Category: Murder MysteryPublisher: Ns. Skrywershuis This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability.
Seller Inventory # 9798232761721
BLOEDSPOOR - Maria Prinsloo
Summary
Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid Afrika na 'n bom aanval wat die lewe van haar kameraman geëis het. Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. As joernalis word sy eensklaps by 'n moord in gesleep. Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Hoewel Irma alles in haar vermoë doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vining donker. Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moord.
Ten einde haar onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou. Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees. Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om reeksmoordenaar vas te trek voor dat dit te laat is?
Author Biography
Maria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoë in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Laeveld. Sy het twee kinders en 'n hand vol kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers.
Dis ná hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan. Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke, is geweld-en moordstories haar eerste keuse.
Order your signed copy today!
English Translation Coming Soon!!!
Publication Date: 2023
Format: Paperback
Size: A5
Category: Murder Mystery
Publisher: Ns. Skrywershuis
Maria ES Prinsloo is a South African author with a deep passion for words and storytelling. Maria is the author of the children's audiobook Storieland, a collection of engaging and imaginative stories for young listeners. Before focusing on her own creative work, she built extensive experience as a ghostwriter, writing multiple books for well-known international authors.
It was after this period that she returned to her own writing, leading to the creation of her crime series Bloedspoor. She is also the author of Enough, which has received attention on various international radio platforms.
"About this title" may belong to another edition of this title.
Orders can be returned within 30 days of receipt.
Please note that titles are dispatched from our US, Canadian or Australian warehouses. Delivery times specified in shipping terms. Orders ship within 2 business days. Delivery to your door then takes 7-14 days.
| Order quantity | 7 to 60 business days | 7 to 14 business days |
|---|---|---|
| First item | US$ 49.89 | US$ 49.89 |
Delivery times are set by sellers and vary by carrier and location. Orders passing through Customs may face delays and buyers are responsible for any associated duties or fees. Sellers may contact you regarding additional charges to cover any increased costs to ship your items.