Dis Net Vel, My Pel!
Language: Afrikaans
Published by Powers Squared, 2023
- Softcover
- New

Seller: Revaluation Books, Exeter, United KingdomRevaluation Books
AbeBooks seller since January 6, 2003
Condition: New
US$ 22.33
Quantity: 2 available
Add to basketItem description from seller
56 pages. Afrikaans language. 10.00x10.00x9.00 inches. In Stock.
Seller Inventory # x-1733547495
- Title
- Dis Net Vel, My Pel!
- Author
- Jablonski, Nina/ McGee, Holly/ Vermeulen, Karen (Illustrator)/ Vries, Izak (Translator)
- Publisher
- Powers Squared
- Publication year
- 2023
- Condition
- Brand New
- Binding
- Paperback
- Language
- Afrikaans
- ISBN 10
- 1733547495
- ISBN 13
- 9781733547499
- Illustrator
- Vermeulen, Karen
- Item weight
- 0.51 kilograms
Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: “Dis net vel, my pel!”
’n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.
Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is “Vel”. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.
Epi sal die wetenskap van velkleur op ’n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beïnvloed nie.
In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met ’n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.
"Synopsis" may belong to another edition of this title.
About the Author
Dr. Nina Jablonski is ’n antropoloog en paleobioloog wie se navorsing oor die evolusie van velkleur al in talle vaktydskrifte gepubliseer is, insluitend Journal of the American Medical Association (JAMA), Nature en American Psychologist. Sy is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Living Color: The Biological and Social Meaning of Skin Color en Skin: A Natural History. Jablonski is ook ’n gewilde TED Talks-spreker en het al as gas op programme soos The Colbert Report en Bill Nye se Science Rules!-podsending verskyn. Sy het uitgebreide ervaring in die ontwikkeling van wetenskapleerplanne vir die onderwys. Van die heel jongste leerders tot skoolverlaters het al hierby gebaat.
Dr. Holly Y. McGee is ’n historikus aan die Universiteit van Cincinnati. Haar navorsing oor die verspreiding van rassisme in die moderne samelewing sluit vergelykende studies oor die Afro-Amerikaanse geskiedenis en raspolitiek in Suid-Afrika in. McGee is die skrywer van “One Day We Are Going Home”: The Long Exile of Elizabeth Mafeking en is ’n stigter van die niewinsgewende National Black Teachers Association wat in die VSA gebaseer is.
Karen Vermeulen (illustreerder) is ’n kunstenaar, illustreerder en onderwyser wat in Kaapstad, Suid-Afrika woon. Haar werk is opbouend en altyd tong-in-die-kies. Wanneer sy nie besig is met een of ander kreatiewe projek nie, speel sy waarskynlik met haar kat, Sir Henry. Izak de Vries (vertaler) is ’n uitgewerskonsultant wat ten nouste betrokke was by talle handboeke wat vandag in Suid-Afrikaanse skole gebruik word.
"About the title" may belong to another edition of this title.
Revaluation Books
Exeter, United Kingdom
AbeBooks seller since January 6, 2003
Shipping rates from United Kingdom to U.S.A.
| Item | 7 to 14 business days | 2 to 3 business days |
|---|---|---|
| First item | US$ 16.63 | US$ 39.92 |
Payment methods
Seller's business information
Edward Bowditch Ltd
Exstowe, Exton
Exeter, United Kingdom EX3 0PP
Terms of sale
Legal entity name: Edward Bowditch Ltd
Legal entity form: Limited company
Business correspondence address: Exstowe, Exton, Exeter, EX3 0PP
Company registration number: 04916632
VAT registration: GB834241546
Authorised representative: Mr. E. Bowditch
Shipping terms
Orders usually dispatched within two working days. Please note that at this time all domestic United Kingdom orders are sent by trackable UPS courier, we choose not to offer a lower cost alternative.