Nina Smit

Nina Smit het aan die Universiteit van Stellenbosch studeer. Sy en haar man, Johan, was die predikantspaar van die Wynberggemeente, in Bellville-Oos en in die Helderberggemeente.

Benewens sketse in die Sarie en Rooi Rose asook verskeie artikels en onderhoude in Die Kerkbode en Die Voorligter het Nina ook meer as 150 boeke gepubliseer. Nina is een van Suid-Afrika se gewildste vroueskrywers. Sy woon in Somerset-Wes en het drie kinders en is ook ’n trotse ouma. Nina hou van stap, lees, reis en om tyd saam met haar gesin deur te bring

Nina Smit is the best-selling author of over 150 books. She is one of South Africa’s most notable and popular authors. Nina is best known for her inspirational books for women, but has also written numerous sought-after children’s books. She and her husband, Johan, live in Somerset West. They have three children and are proud grandparents.

Popular items by Nina Smit

View all offers
You've viewed 8 of 14 titles