Stephan Joubert

Stephan Joubert is ’n spreker, prediker, leierskapkonsultant en skrywer. In 2010 is een van sy boeke, Jesus – ’n radikale sprong, bekroon met die Andrew Murray-prys. Stephan is buitengewone professor in Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat en Noordwes-Universiteit, ’n navorsingsgenoot in Teologie aan die Radboud Universiteit in Nijmegen, Nederland, redakteur van ’n groot e-kerk op die internet, en deeltydse leraar. Hy is getroud met Marietjie en het twee dogters, Tarien en Elani. http://www.ekerk.org/

Stephan Joubert is a renowned speaker, pastor, leadership consultant and acclaimed author. He is an Extraordinary Professor in Theology at the University of the Free State. Stephan is a research fellow in Theology at the Radboud University in Nijmegen, Netherlands and is also the editor of one of the biggest e-church ministries. He is married to Marietjie and they have two daughters. http://www.ekerk.org/

Popular items by Stephan Joubert

View all offers