Andries Enslin

Andries Enslin is stigter en predikant van Alberton LewenSentrum, ’n gemeente met 6 500 lidmate wat in 1999 met 14 sellede begin het. Tans bestaan LewenSentrum uit 4 gemeentes, Oos-Rand, Vaaldriehoek, Wes-Rand en Alberton, en saam is hulle oor die 8 500 lidmate. Andries se passie en navorsing handel oor die verskillende fases van die mens se verhouding met God. Hy het sy honneursgraad in teologie aan die Universiteit van Johannesburg verwerf. Hy is getroud met Vikki en hulle het ’n dogter en twee seuns.

Andries Enslin is the founder and pastor of Alberton LewenSentrum, a church with 6,500 members that began with 14 members 14 years ago. It currently comprises 7 congregations, totaling 8,500 members. Andries’s passion and field of research is focused on the different phases of a person’s relationship with God. He obtained his honors degree in theology at the University of Johannesburg. Andries is married to Vikki and they have three children.

Popular items by Andries Enslin

View all offers