Tom Smith

Tom Smith is ’n pastoor en kerkplanter en die medestigter van Rhythm of Life, wat kerke en organisasies help om missionale dissipelskap te bevorder. Hy het ’n meestersgraad aan die Universiteit van Pretoria verwerf en is ook verbonde aan die Radboud Universiteit. Lollie Smith is ’n opvoedkundige sielkundige en haar passie is om families, gesinne en kinders te help om in gesonde verhoudings te leef. Tom en Lollie is in 1998 getroud en het twee kinders, Tayla en Liam. http://kinderritmes.co.za/

Popular items by Tom Smith

View all offers