Johan Smit

Johan Smit het meer as 100 boeke oor ’n verskeidenheid onderwerpe gepubliseer. Hy was predikant in die NG Kerk-gemeentes Wynberg, Bellville-Oos en Helderberg. Johan was ook vir baie jare ’n aktiewe medewerker by die Kerkbode en Lig.

Popular items by Johan Smit

View all offers