Moritz Walter Hoffman (1 results)

Language: Afrikaans
Published by Karibib, Boekdepot Karibib, Windhoek : W. Meinert 1972
- Softcover
Seller: Antiquariat Peda, Landsberg, Hohenthurm, SA, GermanyAntiquariat Peda
Contact seller5-star sellerCondition: Used - Fine
US$ 26.27
US$ 81.34 shippingShips from Germany to U.S.A.Quantity: 1 available
21 cm , Softcover / Paperback. Condition: Sehr gut. 30 S. Met 9 fotos, 1 Landkt., Zustand: geringe Gebrauchs- u. Lagerspuren, sehr gutes Exemplar. Text / Sprache: Afrikaans , Uit die ou Dae in Suidwes Boek 1. Die ossewa vertel / [Vertaal deur R. Hoffman] , met 9 fotos, 1 landkaart , Original title: Aus alten Tagen in Südwest , W…aardig en hooggeeerd staan hy daar in die museum te Swakopmund die ou ou ossewa, belaai met kiste en kaste, met watervate en ysterpotte behang, asof hy op die punt staan om te vertrek. Dit kan egter nie gebeur nie, want die pragtige nuwe teerpad wat vanaf Kaapstad tot in die verre noorde van Suidwes-Afrika strek, sou dalk beskadig word. Toe die sendeling H. Schmelen in 1823/24 die verskillende Namastamme wou besoek, het hy ook 'n ossewa tot sy beskikking gehad. Die Boesmans het gedink dit is 'n skip wat op land vaar en het daarvoor gevlug. Een van die wiele kon egter die stampe en stote in die nog ongebaande pad nie verduur nie, en Schmelen moes met sy 80 begeleiers met osse waarop hulle gery het, verder trek. Die Namas het horn op 'n dag meegedeel dat hy na sy "groot os" (die wa) moes omsien - dit staan nog altyd net op dieselfde plek, vreet nie, en een been (wiel) het gebreek. Ander het horn gevra, aan watter borne sulke wiele groei . 14054A af Gewicht in Gramm: 160.