Die Groot Trek
Venter, Chris
Sold by Eaglestones, Oudtshoorn, South Africa
AbeBooks Seller since February 28, 2019
Used - Hardcover
Condition: Used - Very good
Ships from South Africa to U.S.A.
Quantity: 1 available
Add to basketSold by Eaglestones, Oudtshoorn, South Africa
AbeBooks Seller since February 28, 2019
Condition: Used - Very good
Quantity: 1 available
Add to basketDie Groot Trek was 'n unieke verskynsel: 'n massa-uittog van ongeveer 10 000 Boere - mans, vroue en kinders - uit die Kaapkolonie in die jare ná 1836. Die emigrante, wat later Voortrekkers genoem sou word, het die kolonie weens verskeie hartgrondige redes wat in hierdie boek uiteengesit word, verlaat. Die betekenisvolste feit van hulle vertrek bly steeds hul verset teen hul inperking deur Britse gesag. Soos tydgenootlike getuies verwag het, was die Voortrekkers se weg na die binneland van Suider Afrika moeisaam en dikwels met bloed bevlek. Oorkant die Vaal het hulle met Mzilikazi se vurige Ndebele gebots, en in Natal hulself die gramskap van die Zulukoning, Dingane, op die hals gehaal. Retief is gedood, en die Voortrekkers is in hul laers verdelg. Hoewel hulle herstel het, en uiteindelik die mag van beide Ndebele en Zulu geknak het, is die Voortrekkers se stryd eers beëindig toe hulle republieke (die Oranje-Vrystaat en die ZAR) in die vyftiger jare van die 19de eeu deur Brittanje erken is. Die verhaal van die Voortrekkers word met talle foto's en skilderye van hierdie merkwaardige mans en vroue opgeluister, asook van die beweeglike lewenstyl wat hulle uittog moontlik gemaak het. ------------------------------------------------------------------------------------------- Een volume in die Erfenisreeks: die 19de eeu In Afrikaans geskrewe 70 bladsye insluitend fotos en indeks Wonderlike boek vir kinders ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 8½ " Wide - 11½ " Tall.
Seller Inventory # 000300
All books are shipped promptly. We are happy to accept returns up to 30 days from Estimated Delivery Date. However, worldwide shipping issues are leading to delays. Please take that into account.
Orders usually ship within 1-2 business days. We courier all books from South Africa. We use Globeflight.com internationally or The Courier Guy domestically. Name of business : Eaglestones Form of legal entity : Sole proprietor Business address: Eaglestones, 150 St John Street, Oudtshoorn, Western Cape,...
Shipping costs are based on books weighing0.5 KG. If your book order is heavy or oversized, we may contact you to let you know extra shipping is required.
| Order quantity | 50 to 60 business days | 14 to 30 business days |
|---|---|---|
| First item | US$ 64.00 | US$ 69.82 |
Delivery times are set by sellers and vary by carrier and location. Orders passing through Customs may face delays and buyers are responsible for any associated duties or fees. Sellers may contact you regarding additional charges to cover any increased costs to ship your items.