De heidendochters juichen
15 ratings by Goodreads
Language: Dutch
Published by Uitgeverij Prometheus, 1996
- Softcover
- Used

Seller: Mooney's bookstore, Den Helder, NetherlandsMooney's bookstore
4-star seller
AbeBooks seller since June 10, 2024
Softcover
Condition: Used - Very good
US$ 23.02
US$ 17.26 shipping
Ships from Netherlands to U.S.A.
Quantity: 1 available
Add to basketFree 30-day returns
Seller Inventory # B1B449A4035EF50
- Title
- De heidendochters juichen
- Author
- R. Scheepers
- Publisher
- Uitgeverij Prometheus
- Publication year
- 1996
- Condition
- Very Good
- Binding
- Soft cover
- Language
- Dutch
- ISBN 10
- 9053334033
- ISBN 13
- 9789053334034
Buite het die peloton met liek-lakke wegmarsjeer. Ek kon die staalkaste ruik. Asof hulle 'n soort staalsweet afgegee het. Dit was warm. Warm met 'n hitte van ou, opgedamde son en sweet wat al jare lank in 'n bedompige vertrek versamel. Ek het bly lê, die koelte van die vloer deur my maag en in my borste probeer opsuig.
Ek wil niks met die army te doen hê nie. Ek is nie hierby betrokke nie. Dis die regering se oorlog, dis die mans se oorlog, los my uit ...
Só reageer Nina, die rebelse jong meisie wat 'n week lank in 'n weermagkamp gevange sit as luitenant Niemann se "wip". In die nagte is hul minnaars, verken hulle die slagveld van die lyf. In die dag probeer sy desperaat deur haar verbeeldignsvlugte uit die kloustrobofiese ruimte van die kamer ontsnap. Sy het deel geword van 'n onverbiddelike weermag-opset.
In hierdie week van ontdekking leer Nina die ander "wippe" in die kamp ken. En ook haarself, as die onrustige weerkaasting in 'n spieël. En sy begin wonder oor die vroue van die vyand, die dogters van die heidene wat jubel oor elke kryger wat val. Dit word uiteindelik 'n soektog, 'n oorwinning en 'n jubeling oor haarself en haar vroulikheid.

"Synopsis" may belong to another edition of this title.
Mooney's bookstore
Den Helder, Netherlands
4-star seller
AbeBooks seller since June 10, 2024
Shipping rates from Netherlands to U.S.A.
| Item | 14 to 21 business days | 5 to 10 business days |
|---|---|---|
| First item | US$ 17.26 | US$ 40.36 |
Payment methods
Specialty
Historical books, Dutch books, Art booksSeller's business information
Mooney's bookstore
Netherlands