Vier jaar na die verskyning van hul eerste kabouterboek, Die lewe en werke van kabouters, ontvang Rien Poortvliet en Wil Huygen 'n dringende boodskap uit Lapland: "Kom! Ons het ernstige sake om te bespreek!" So 'n boodskap kan net van kabouters kom - en die ysige winterweer ten spyt, laat die twee vriende nie die sneeu onder hul voete smelt nie. Wat sou die kabouters wou bespreek? En hoe sal mense hulle kan help? Saam met die outeurs word die leser weggevoer op 'n tog van meer as 3000 km - oor land met 'n takbokslee, deur die lug in 'n reuseballon en oor die ysvelde van die Noordpool saam met 'n jeti - tot die doel van die kabouters se dwingende oproep uiteindelik aan hulle openbaar word: Dat die mens die aarde gaandeweg verwoes en sal moet briek aandraai as hy hoegenaamd nog sy wonderlike leefwereld wil behou.
"synopsis" may belong to another edition of this title.
Shipping:
US$ 2.64
Within U.S.A.
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: As New. Unread book in perfect condition. Seller Inventory # 35176269
Quantity: 6 available
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: New. Seller Inventory # 35176269-n
Quantity: 6 available
Seller: Majestic Books, Hounslow, United Kingdom
Condition: New. pp. 212. Seller Inventory # 373390333
Quantity: 3 available
Seller: Revaluation Books, Exeter, United Kingdom
Hardcover. Condition: Brand New. 212 pages. Afrikaans language. In Stock. Seller Inventory # __1869193490
Quantity: 2 available
Seller: Kennys Bookshop and Art Galleries Ltd., Galway, GY, Ireland
Condition: New. Seller Inventory # V9781869193492
Quantity: 2 available
Seller: Books Puddle, New York, NY, U.S.A.
Condition: New. pp. 212. Seller Inventory # 26372687906
Quantity: 3 available
Seller: GreatBookPricesUK, Woodford Green, United Kingdom
Condition: As New. Unread book in perfect condition. Seller Inventory # 35176269
Quantity: 6 available
Seller: Kennys Bookstore, Olney, MD, U.S.A.
Condition: New. Seller Inventory # V9781869193492
Quantity: 2 available
Seller: Biblios, Frankfurt am main, HESSE, Germany
Condition: New. pp. 212. Seller Inventory # 18372687912
Quantity: 3 available
Seller: GreatBookPricesUK, Woodford Green, United Kingdom
Condition: New. Seller Inventory # 35176269-n
Quantity: 6 available