Hanlie Retief se skerp, pittige en op-die-man-af-onderhoude in Rapport is iets waarna baie lesers elke Sondag uitsien en heel eerste lees. Waarom? Hanlie kies die interessantste mense om mee onderhoude te voer en vra die vrae wat almal wil vra. Na 20 jaar van onderhoude voer is dit hoogtyd dat 'n keur van die beste onderhoude te boek gestel word. Hanlie gesels met bevat 50 van Hanlie se mees prikkelende onderhoude: die waaroor mense lank gepraat het, die wat mense kwaad gemaak het, laat lag het of 'n traan laat pik het. Dit is ook interessant om weer die stemme te hoor van mense wat ons ontval het, soos Chris Barnard en Marike de Klerk. Desmond Tutu, Steve Hofmeyr, dr. Piet Koornhof, Steve Booysen, Piet Byleveld, Anton Goosen, Pik Botha, Kurt Darren, Pierre Spies, Vernon Koekemoer en Julius Malema is van die mense wat opgeneem word in hierdie boek. Die leser van hierdie boek geniet 'n kleurvolle reis deur die gedagtes en dinge van Suid-Afrika se interessantste bekendes.
"synopsis" may belong to another edition of this title.
Hanlie Retief behaal 'n Joernalistiekhonneurs (cum laude) aan Universiteit van die Vrystaat. Sy was al redaksielid by Die Burger en Sarie en was verantwoordelik vir die rubriek Sarie praat met. Sy was twee keer 'n Mondi-finalis en in 2007, 2008 en 2009 is sy vereer as Media24 se Kreatiewe Joernalis van die Jaar. In 2008 en 2009 ontvang sy die ATKV Veertjie vir die beste Persoonlikheidsprofiel. Hanlie Retief het heelwat aanhangers wat haar profielrubriek in Rapport elke Sondag getrou lees. Die foto's van die persoonlikhede in die boek maak die publikasie besonders.
"About this title" may belong to another edition of this title.
Shipping:
US$ 2.64
Within U.S.A.
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: As New. Unread book in perfect condition. Seller Inventory # 35176244
Quantity: 5 available
Seller: GreatBookPrices, Columbia, MD, U.S.A.
Condition: New. Seller Inventory # 35176244-n
Quantity: 5 available
Seller: Majestic Books, Hounslow, United Kingdom
Condition: New. pp. 312. Seller Inventory # 373390234
Quantity: 3 available
Seller: Revaluation Books, Exeter, United Kingdom
Paperback. Condition: Brand New. 312 pages. Afrikaans language. In Stock. Seller Inventory # __1869194306
Quantity: 2 available
Seller: Books Puddle, New York, NY, U.S.A.
Condition: New. pp. 312. Seller Inventory # 26372687941
Quantity: 3 available
Seller: Chapter 1, Johannesburg, GAU, South Africa
Paperback. Condition: Fine. First Edition. Afrikaans text. The wraps are in fine condition. Internally, there are no markings or inscriptions, and the pages are immaculately clean and complete. The binding is excellent. GK. Our orders are shipped using tracked courier delivery services. Seller Inventory # 6phyo
Quantity: 1 available
Seller: Kennys Bookshop and Art Galleries Ltd., Galway, GY, Ireland
Condition: New. Seller Inventory # V9781869194307
Quantity: 2 available
Seller: Biblios, Frankfurt am main, HESSE, Germany
Condition: New. pp. 312. Seller Inventory # 18372687951
Quantity: 3 available
Seller: GreatBookPricesUK, Woodford Green, United Kingdom
Condition: As New. Unread book in perfect condition. Seller Inventory # 35176244
Quantity: 5 available
Seller: Kennys Bookstore, Olney, MD, U.S.A.
Condition: New. Seller Inventory # V9781869194307
Quantity: 2 available