Refine your search

  • Books (2)

  • New (2)

to

Custom price range (US$)

to

Anja Ries (2 results)

Author: 
Refine with Advanced Search
  • Language: Afrikaans

    Published by Independently published, 2020

    1657467678 / 9781657467675

    • Softcover
    • Print on Demand

    Seller: California Books, Miami, FL, U.S.A.California Books

    5-star seller
    Contact seller

    Condition: New

    US$ 15.00

    US$ 3.00 shipping 
    Ships within U.S.A.

    Quantity: Over 20 available

    Condition: New. Print on Demand.

  • Language: Afrikaans

    Published by Independently Published, 2020

    1657467678 / 9781657467675

    • Softcover
    • Print on Demand

    Seller: CitiRetail, Stevenage, United KingdomCitiRetail

    5-star seller
    Contact seller

    Condition: New

    US$ 22.73

    US$ 49.53 shipping 
    Ships from United Kingdom to U.S.A.

    Quantity: 1 available

    Paperback. Condition: new. Paperback. Toe die hael haar genadeloos uit die hemel kasty, het sy die woorde: "Hoekom doen Jy dit aan my?" die hemel ingeslinger. Sy was dan juis op pad uit haar flenterbestaan na 'n nuwe lewe! Toe het daar 'n groot blok ys in haar hart kom sit. In die gebeure wat volg, moet sy telkens ervaar hoe teenspoed, die wrede lewensgang, teleurstelling en smart haar, en die mense vir wie sy lief het, tref en die ysblok voed. Tog het sy telkens die innerlike krag gevind om voort te gaan, om 'n sukses te maak van haar ondernemings, om nooit haar empatie met haar medemens te verloor nie; tewens sy het altyd probeer om meer van haarself te gee as wat sy ontvang het.Die verhaal speel af rondom die tyd van die Tweede Wereldoorlog in 'n myndorpie in Suid-Afrika; 'n oorlog wat haar ook tot in haar diepste wese geraak het.Waar sou die oplossing wees vir haar voortdurende stryd teen algehele radeloosheid? Sal dit 'n nimmereindigende innerlike stryd wees? Sou die liefde van 'n man haar kon help om die blok ys in haar hart te laat smelt? This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. …